Van waar jy aansluit tot by jou eerste les, is alles ontwerp om eenvoudig, vinnig en maklik te wees—sodat leerders op begrip kan fokus, en nie op hoe dinge werk nie.
Het jy enige hulp nodig met die platform, reik uit na ons vir enige tegniese ondersteuning.
Stel jy daarin belang om ‘n JBDH-Agent te word, kontak ons gerus met die woord AGENT by ons „info” e-pos adres.